Tuesday 6 October 2009

Ruben se 3de Verjaarsdag

Baie geluk met jou verjaarsdag Ruben. Ons glo en vertrou dat jy nog baie jare vir ons gespaar sal bly. Jy moet jou daggie geniet by die maatjies. Ons is baie lief vir jou.






1 comment:

Dublinstraat, Krugersdorp said...

Hierdie seuntjie is rerig 'n oupa en ouma se trots, hy is pragtig