Ja, Saterdag was dit partytjie tyd!! Ons het 'n trein tema gehad, en darem aan die glimlaggies wat ek van hom gekry het was hy dood tevrede oor sy 3de verjaardag partytjie.
Die verjaardagkoek
Dankie Tannie Sebil vir al die fotos wat jy geneem het.
Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Dankie Tannie Sebil vir al die fotos wat jy geneem het.
No comments:
Post a Comment