Friday, 2 January 2009

Verjaarsdae wense en 'n Huweliksherdenking

Baie geluk aan André Botha wat vandag verjaar. Hoop jy gaan 'n baie lekker dag hê.





Aan ons vriende hier in New Zealand, Esteen en Louise, baie geluk met jul huweliksherdenking. Mag daar vir julle nog baie wonderlike jare saam wees.






Baie geluk aan Thinus Jacobs met sy 8ste verjaarsdag. Mag jy 'n wonderlike dag hê. Ons hoop dat jy lekker bederf gaan word.





No comments: