Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Sunday, 4 January 2009
'n Boer maak 'n plan
Die tyd van kalfies lê weer voor.
Ons begin planne maak om 'n "milkfeeder" te maak om die kalfies mee te voer.
No comments:
Post a Comment