Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Wednesday, 17 September 2008
Huweliksherdeking
Jacques en Izette is vandag 3 jaar getroud. Baie geluk, julle. Mag die jare vorentoe net vreugde, geluk en voorspoed opgesluit hou. Baie geluk ook met die nuweling wat oppad is. Hoop alles loop goed af. Liefde.
No comments:
Post a Comment