Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Saturday, 6 September 2008
Die Haka
Toe die All Black in die week teen Samoa rugby gespeel het, was Ruben reg om ook die Haka (op sy manier) te doen.
No comments:
Post a Comment