Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Saturday, 20 September 2008
Baie geluk Oupa en Ouma
Baie geluk Pa en Ma met julle 33ste huweliksherdenking. Mag julle ryklik vir ons geseën bly. Hoop julle gaan die dag saam met ons en die kleinkinders geniet. Ons is baie lief vir julle.
Sjoe Oom Piet, Tannie Annatjie dis laaaank! Baie baie geluk met jul huweliksherdenking! Mag julle ryklik geseen word deur onse Vader om nog soveel gelukkige getroude jare SAAM te geniet! Lief julle! Greg,Vicky,Celandre,Celine en Crispin xxxxx
1 comment:
Sjoe Oom Piet, Tannie Annatjie dis laaaank! Baie baie geluk met jul huweliksherdenking! Mag julle ryklik geseen word deur onse Vader om nog soveel gelukkige getroude jare SAAM te geniet!
Lief julle!
Greg,Vicky,Celandre,Celine en Crispin
xxxxx
Post a Comment