Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Monday, 7 July 2008
Verjaarsdae wat verby is
Ons wil net graag vir Koos Strydom en Jolene Jordaan baie geluk sê met hul verjaarsdae wat die 6de Julie was. Hoop julle het 'n wonderlike dag gehad. Jammer ons is bietjie laat.
No comments:
Post a Comment