Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Monday, 14 July 2008
Go Bokke
Ons het Saterdag lekker gekuier. Almal het die rugby by ons kom kyk.
Hier is die drie meisiekinders met hulle pragtige rokkies.
Almal kyk aandagtig na die rugby.
Ouma Annatjie het bietjie saam met Odelia en Annika gespeel.
No comments:
Post a Comment