Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Monday, 7 July 2008
Stad toe
Ons het die naweek weer bietjie in Auckland gaan kuier.
Die niggie en nefies het mekaar moeg gespeel, daar was darem tyd vir 'n foto.
No comments:
Post a Comment