Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Tuesday, 11 March 2008
Deon word gedoop
Pa Bes is Sondagoggend groot gedoop. Ons was almal saam by Mangakino se swembad vir die doop, en daarna het ons koek en tee by die kerk geniet voor die oggend diens begin het.
No comments:
Post a Comment