Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Friday, 7 March 2008
Mercia verjaar
Dit is vandag Mercia du Toit se 6de verjaarsdag. Baie geluk, Mercia. Ons hoop dat jy lekker bederf gaan word. Mag al jou drome waar word en mag die jaar vorentoe 'n baie gelukkige jaar wees.
No comments:
Post a Comment