EK EN MY NIGGIES BLAAS MY KERSIE DOOD. 'N HUFF EN 'N PUFF EN DOOD IS HY.
KYK NET AL MY GESKENKE
MY OUMIE EN OUPIE HET IN PAPPA SE OOR GEFLUISTER OM VIR MY 'N GESKENKIE VAN HULLE AF TE KOOP, MET LIEFDE UIT SUID-AFRIKA , MY EIE BLOEDROOI SPORTSKAR...., EK GAAN NOU SO VINNIG SOOS MICHAEL SCHUMACHER RY.
HALLO "DONKEY", WAT WIL JY VIR MY Sê??
EN HIER IS "SHREK" OOK NOU, HY LAG TE LEKKER
EN DIE GROOTTE, DIS MY SANDPIT !!
AI, AL DIE LEKKER SWEETIES WAT TANNIE ZIBS VIR ONS IN PAKKIES GESIT HET.
No comments:
Post a Comment