DAYLIGHT SAVINGS HET SATERDAGNAG WEER 'N UUR TERUGGESKUIF. DIT WIL Sê, ONS IS NOU WEER 10 URE VOOR SUID AFRIKA EN NIE MEER 11 URE NIE. WANNEER DIT 7UUR IN DIE AAND HIER BY ONS IS, IS DIT 9UUR IN DIE OGGEND IN SUID AFRIKA. GEDINK EK GEE DIT DEUR SODAT JULLE WEET WAT DIE TYDSVERSKIL IS.
No comments:
Post a Comment