HIERDIE OUMA IS REGTIG BAIE DEURMEKAAR. DAYLIGHT SAVINGS IS NOU 11URE EN NIE MEER 10URE NIE. NIE EEN VAN DIE KINDERS HET MY REGGEHELP NIE. BAIE DANKIE VIR RSG EN OUPA PIETER WAT MY NOU NET WAKKER GEMAAK HET RONDOM ONS TYDVERSKIL. DIT WIL Sê AS DIT BY ONS 6UUR IN DIE AAND IS, IS DIT BY JULLE 7UUR IN DIE OGGEND. JAMMER OOR DIE VORIGE FOUTIEWE BERIGGEWING.
No comments:
Post a Comment