Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Sunday, 10 February 2013
Ons gaan kuier in Suid-Afrika
Ons vlieg 9 Junie tot in Dubai. Dan gaan ons by Greg en Vicky kuier tot die 14de Junie die oggend. Ons land dan in Suid-Afrika op 14 Junie 16h25. Ons kuier tot 21 Julie en vlieg dan direk terug New Zealand toe.
No comments:
Post a Comment