Die volgende foto's is van die mure wat opgesit word.
Hierdie muur is nie aan die kant waar die koeie inkom en die houkraal is nie, dit is reg teenoor daardie kant.
Op hierdie foto kan gesien word waar die elektriese skakelaar kamer gaan kom. Al die elketriese kontroles word in een kamer bymekaar gebring.
Die kleur van die mure verskil van mekaar binne en buite. Buitekant is effens donkerder as die binnekant.
Hier is al deure in die mure gesny. Die twee deure op regterkant word albei nog groter gesny vir oproldeure.
Op die linkerkant van die foto is die twee warm water silinders. 400 liter elk.
Die mure van die houkraal se kant af.
No comments:
Post a Comment