Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Tuesday, 1 January 2013
Chanel
Chanel was nou die dag te oulik. Het gedans en vir my gewys wat hulle by die daycare leer. Sebil wou ook kyk, maar sy het vinnig geraas en gesê dat sy nie mag nie.
No comments:
Post a Comment