Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Tuesday, 8 January 2013
Arataki shed
Dit is baie stil wat die shed aanbetref. Daar is oor die feestyd niks aan die shed gedoen nie. Ek sal weer berig as hulle volgende week en Maandag begin werk.
No comments:
Post a Comment