Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Saturday, 17 April 2010
Hardwerkende mannetjie
Ruben hard besig om hout te saag vir die kaggels, die winter is besig om vinnig nader te kruip.
No comments:
Post a Comment