Yolandi het vanoggend geskakel. Het 'n nuwe saaldokter. Hulle sê dat Odélia se geval hulle baie intereseer. Hulle het 'n neuroloog geraadpleeg om haar te kom sien. Die MRI scan word nou eers gelaat totdat die neuroloog haar ondersoek het. Pieter, ek en die kinders wil môreoggend Auckland toe gaan om te gaan kyk hoe dit daar gaan.
No comments:
Post a Comment