Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Tuesday, 16 October 2007
Jaco Nortje verjaar
Monday, 15 October 2007
Springbokke
Suid-Afrika bo!!!!
Baie geluk aan die Springbokke met hulle oorwinning vanoggend. Hier in die land van die silwer varing, is dit doodse stilte.
Pieter het gelukkig vanoggend toe hy by die werk kom, afgekry om die wedstryd by die huis te kom kyk. Natuurlik is hy terug met sy Springbok trui aan. Geen kommentaar nie.
Nou kyk ons uit na die naweek. Hulle sal nou hulle staal moet wys teen die Engelse. Ek glo nie dit gaan 'n maklike wedstryd wees nie. Ons hou in elk geval duimvas. Hulle speel natuurlik nou Sondagoggend (ons tyd) hier by ons.
Meisiekinders speel "dress up"
Sunday, 14 October 2007
Welkom in die wêreld, Simoné
Saturday, 13 October 2007
Liewers laat as nooit
Wednesday, 10 October 2007
Dian Keyser Verjaar
Tuesday, 9 October 2007
Babas, Babas, en nogmaals Babas
.jpg)