Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Sunday, 21 October 2012
Marinda verjaar
Hartlike gelukwense vir jou met jou verjaarsdag. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi is. Geniet die dag.
No comments:
Post a Comment