Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Saturday, 21 January 2012
Huweliksherdenking en verjaarsdag.
Baie geluk met jou verjaarsdag, Rudolph. Mag die dag en jaar gevul wees met alles wat mooi en goed is.
Dit is ook Nico en Stienie se huweliksherdenking. Baie geluk, julle. Mag die toekoms besaai wees met rose. Geniet die dag en bederf mekaar baie.
No comments:
Post a Comment