Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Tuesday, 3 August 2010
Kalf Seisoen
Ons maak in die oggende ontbyt vir die werkers
Oupa gaan nou vir die koeie silage uitvoer
met sout en cosmax
Logan besig om die kalfies van die trailer af te haal
No comments:
Post a Comment