Wednesday, 3 March 2010

Verjaarsdag en huweliksherdenking

Baie geluk met jou verjaarsdag, Una. Mag dit 'n baie mooi nuwe lewensjaar vir jou wees. Gevul met alles wat mooi is. Geniet die dag.



Dit is ook George en Annatjie Verster se huweliksherdenking. 'n Baie mooi toekoms word julle toegewens. Geniet die dag.

No comments: