Thursday 4 February 2010

Celandrie verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Celan. Mag die dag alles wat mooi is inhou. Mag jy baie bederf word en mag die nuwe lewensjaar gevul wees met net die beste en mooiste. Geniet 'n baie spesiale dag. Wens ons kon weer 'n verjaarsdag met jou deel. Lief vir jou. Liefde van almal hier.




1 comment:

Sandmensie said...

Baie baie dankie almal! My verjaarsdag was baie lekker.ek sal fotos mail.lief vir julle ook.
xxx
Celandre