Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Sunday, 28 June 2009
'n Paar video clips van die Koeie
Die koeie was oor die naweek langs ons huis. Hier is 'n paar video clips van hulle.
1 comment:
Die "stadsjapiekinders" het nou omtrent hierdie koeie geniet!!!
Dankie!!!
Post a Comment