Wednesday, 8 August 2012

Armand Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Armand. Hoop jy gaan jou dag baie geniet.


Tuesday, 7 August 2012

Amanda Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Amanda. Ons glo dat die jaar vol vreugde en geluk vir jou sal wees. Hoop jy gaan jou dag baie geniet.



Sunday, 5 August 2012

Karmen en Karoline verjaar !

Baie geluk Karmen en Karoline met julle verjaarsdag vandag. Ons glo die jaar gaan vol vreugde en geluk vir julle altwee wees. Hoop julle gaan die dag baie geniet.



Friday, 3 August 2012

Koekie Bak Dag

Ons het ook voor ons nou baie besig begin word het met die kalfies, ook gou 'n koekie bak dag ook gehad.







Wednesday, 1 August 2012

Geluk Jessica

Baie geluk met jou verjaarsdag, Jessica. Ons glo jy gaan 'n wonderlike jaar he. Hoop jy gaan die dag baie geniet.


 

Groente Dag !

Ons het so bietjie groente gewerk voor kalf seisoen.




Tuesday, 31 July 2012

Uiteindelik weer terug.


Hallo almal.  Ja na 'n lang droogte, is ek weer terug.  Hopenlik vir goed.  Vir almal wat na 22 April verjaar het.  Baie geluk.  Mag die nuwe lewenjaar net die mooiste vir julle inhou.  Ook aan die wat hul huweliksherdenkings gevier het, baie geluk.  Sommer aan almal wat 'n spesiale geleentheid gehad het, hoop julle het dit baie geniet.  Ek sal probeer om nou ten minste een keer per week weer met julle te gesels.  Hou vir my duimvas, sodat ek by my belofte kan bly.