Sunday, 14 August 2011

Gelukwensing

Baie geluk met oom George en tannie Magda

se huweliksherdenking.

Hoop julle bly nog lank vir ons almal gespaar.






Saturday, 13 August 2011

Sue Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Sue.

Hoop en vertrou dat dit 'n wonderlike jaar vir jou sal wees.

Hoop jy geniet die daggie.






Tuesday, 9 August 2011

Paul's Birthday

Happy birthday Paul, hope you have a great day!





Monday, 8 August 2011

Baie geluk Armand

Baie geluk met jou verjaarsdag Armand. Hoop jy gaan die daggie baie geniet.






Sunday, 7 August 2011

Verjaarsdag

Baie geluk met jou verjaarsdag Amand. Hoop jy gaan dit baie geniet.






Friday, 5 August 2011

Gelukwensings

Baie geluk met jou verjaarsdag Karmen. Ons glo datdie jaar vol vreugde vir jou sal wees. Hoop jy geniet die daggie.






Baie geluk met jou verjaarsdag Karoline. Hoop jy gaan jou daggie baie geniet.









Monday, 1 August 2011

Jessica Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag. Glo en vertrou dat dit 'n wonderlike jaar vir jou gaan wees. Sterkte en ons dink aan jou.