Saturday, 4 June 2011

Tannie Magda Verjaar

Baie geluk met Tannie se verjaarsdag. Ons glo en vertrou dat Tannie nog baie jare vir ons almal gespaar sal wees. Hoop Tannie geniet die daggie baie en glo almal gaan Tannie lekker bederf.

Liefde en groete vir almal.






Anine verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Anine. Hoop jy gaan 'n lekker daggie hê, en glo dat pappa en mamma jou lekker gaan bederf.







Baie geluk

1 Junie 2011


Naas baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop jy het 'n wonderlike dag saam met jou gesin gehad.




2 Junie 2011


Baie geluk metjou verjaarsdag Riaan, hoop jy hetdie dag baie geniet.






3 Junie 2011


Baie geluk met jou verjaarsdag Anna hoop jy het 'n wonderlike dag gehad.







Mei Verjaarsdae

Hier is almal wat in Mei maand verjaar het.

Baie geluk !!!



April Verjaarsdae

Hier is almal wat in April verjaar het wie ons gemis het.


Hoop julle het dit geniet.






Weer op die lug !!!

Hello almal, soos julle seker agter gekom het, was ons lanklaas op die blog gewees. Ons het so bietjie probleme gehad met die blog. Hy het vir ons elke keer as ons iets wil publish, vir ons n error gegee.

Ek het probeer ons dit reg te maak, maar het nie reg gekom nie. Ek het toe vir Daleen gevra om te kyk of sy iets kan doen, en sowaar hetsy dit reg gekry.

Baie dankie Daleen dat jy vir ons die blog reg gekry het. Nou kan ons weer lekker foto's deel met almal.

Ons sal nou al die verjaarsdae gou probeer in haal.

Thursday, 2 June 2011