Tuesday, 13 July 2010

Lize-Marie Agenbacht verjaar

Baie geluk met jou 5de verjaarsdag, Lize-Marie. Mag al jou kinderdrome waar word. Geniet die dag. Hoop jy word lekker bederf!!!!!!!!!!!!!!

Monday, 12 July 2010

Machell verjaar

Veels geluk met jou verjaarsdag, Machell. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens, gevul met liefde, vreugde en vrede. Geniet 'n baie spesiale dag.



Sunday, 11 July 2010

Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Gelomé. Mag al jou kinderdrome waar word. Geniet die dag.



Jofie Agenbacht en Frieda Strydom verjaar ook vandag. Baie geluk aan jul albei. Ook vir julle wens ons alles wat mooi is toe.

Saturday, 10 July 2010

'n 6de huweliksherdenking en verjaarsdae.

Baie geluk, Johan en Sebil met julle 6de huweliksherdenking. Ons bede is dat julle nog lank vir mekaar en vir ons wat vir julle baie lief is gespaar sal bly. Geniet 'n baie spesiale dag en bederf mekaar!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Lief vir julle.



Baie geluk met jou verjaarsdag, Suné. Mag die nuwe lewensjaar alles wat mooi is inhou. Hoop die gesin bederf jou baie. Geniet die dag.



Stienie verjaar ook vandag. Baie geluk, Stienie. Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe.
Geniet die dag.



Vandag is ook die verjaarsdag van Theunis Nel. Baie geluk, Theunis. Mag al jou kinderdrome waar word. Geniet die dag.

Thursday, 8 July 2010

George Angelides verjaar

Happy birthday, George. Enjoy the day. Hope you get spoiled rotten.

6 Julie 2010


Hartlike gelukwense aan Koos Strydom met sy verjaarsdag. Hoop jy het 'n wonderlike dag beleef. Mag die nuwe lewensjaar alles wat mooi is inhou.
Baie geluk ook aan Jolene Jordaan met haar verjaarsdag. Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe vir die toekoms. Hoop jy het die dag baie geniet.

Saturday, 3 July 2010

Verjaarsdagwense

Baie geluk met die 61ste herdenking van jou geboortedag, George. Mag die Here jou ryklik seën en nog baie jare spaar vir jou huisgesin en almal wat vir jou lief is. Geniet 'n baie spesiale dag.


Marlie verjaar ook vandag. Baie geluk, Ounooi. Mag ook jy 'n wonderlike dag geniet en die jaar wat voorlê alles wat mooi is inhou.




Ruan Delport verjaar ook vandag en is al 8 jaar oud. Baie geluk, Ruan. Geniet die dag baie en mag jou nuwe lewensjaar ook besaai wees met al die mooi dinge. Hoop jy word lekker bederf.