Friday, 7 May 2010

Jaco Willemse verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Jaco. 'n Wonderlike nuwe lewensjaar word jou toegewens, gevul met liefde, vrede, vreugde en geluk. Geniet die dag.

5 Mei 2010

Baie geluk, Willem(Agenbacht) en Kevin (Jordaan) met jule verjaarsdag. Hoop julle het die dag baie geniet. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi en goed is.

Tuesday, 4 May 2010

4 Mei 2010


Baie geluk met jou verjaarsdag, Phillip. Alles wat mooi is word jou toegewens vir die nuwe lewensjaar.
Geniet die dag.
Peet Collins verjaar ook vandag. Baie geluk, Peet. Mag ook jou nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi is. Geniet die dag.
Dit is vandag ook Nas se verjaarsdag. Baie geluk, Nas. 'n Baie mooi en besonderse nuwe lewensjaar word jou toegewens, gevul met net die mooi in die lewe. Geniet die dag.

3 Mei 2010


Baie geluk met jou verjaarjaarsdag, Andries.
Hoop die nuwe lewensjaar hou alles in waaroor jy nog altyd droom.
Geniet die dag.

Sunday, 2 May 2010

2 Mei 2010








Dit is vandag Dillon se verjaarsdag. Baie geluk, ou grootseun. Mag die nuwe lewensjaar vir jou alles wat mooi is inhou en mag al jou kinderdrome waar word. Geniet jou dag.



Danie Brits verjaar ook vandag. Baie geluk, Danie. 'n Baie mooi en vreugde volle nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag.

1 Mei 2010


Dit is vandag die huweliksherdenking van Wimpie en Yolandé Theron. Baie geluk julle twee. Ons bede is dat jul huwelikspad vorentoe besaai sal wees met rose.
Ds. Nick Alberts van Wonderfontein gemeente in Carletonville het 1 Mei verjaar. Baie geluk Dominee. Gods rykste seën word jou toegebid. Hoop dat julle die dag as familie baie geniet het.

Tinyblacks





















Die Tinyblacks program is vir kinders onder 5 jaar wat vir 8 weke 'n kliniek bywoon om basiese bal vaardighede aan te leer. Dit was Ruben en Annika se eerste besoek. Die ouers speel natuurlik ook 'n groot rol met die demonstrasie en motivering.