Monday, 7 September 2009

Annika is 4 jaar oud

Happy birthday to you, happy birthday to you, happy birthday dear Annika, happy birthday to you. Lekker verjaar, Ounooi. Jy het Saterdag se partytjie so geniet. Ons hoop Pappa en Mamma het jou baie bederf vandag. Ons is baie lief vir jou. Sien jou later vanaand.



Sunday, 6 September 2009

Partytjie tyd !!

Dit was Saterdag Annika en Chane se verjaarsdag partytjie.

Die tema was Teddiebere Piekniek.

Dit was baie lekker gewees. Die kinders het lekker gespeel.




Annika se verjaarsdag koek.




Chane se verjaasdag koek.





Elke maatjie het so 'n piekniek mandjie gekry.





Hier hou hulle lekker piekniek.



Tyd om die kersies dood te blaas.


Chane





Annika




Persente tyd!!







Simoné Nel verjaar

Baie geluk met jou 13de verjaarsdag vandag, Simoné. Jou is nou 'n pragtige tiener. Mag al jou drome waar word en mag dit 'n wonderlike dag saam met jou familie wees. Geniet die dag.

Friday, 4 September 2009

Corinne Landman verjaar

Corinne Landman is vandag 'n volle 10 jaar oud. Baie geluk, Ounooi. Mag dit 'n baie mooi jaar wees en mag al jou kinder drome waar word. Hoop jy word lekker bederf vandag. Geniet die dag.

Thursday, 3 September 2009

Vir die Nuuskierige Agies

Daleen op 6 en 'n half maande swanger. Ek het die foto Saterdag geneem.



Liewers laat as nooit

Dit is presies nou 'n maand en 11 dae trug wat Japie verjaar het, en nou het ek eers 'n kansie om die foto's op die Blog te sit.
Ons almal het lekker saam gekuier en by KTS gaan eet.



Tuesday, 1 September 2009

Elizna het verjaar

Elizna Coetzee het op 29 Augustus verjaar. Jammer dat ons nou eers geluk sê, Ounooi. Hoop dat jy die dag baie geniet het. Mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met al die mooi dinge in die lewe.