Elke vier jaar kan ons vir Anneline op haar verjaarsdag geluk wens. Baie geluk, Anneline. 'n Wonderlike dag en jaar word jou toegewens. Geniet elke oomblik.
Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Wednesday, 29 February 2012
Tuesday, 28 February 2012
Johan en Jessica se huweliksherdenking
Baie geluk met jul huweliksherdenking. Mag die toekoms besaai wees met rose. Geniet die dag.
Sunday, 26 February 2012
Verjaarsdae
Veels geluk met jou verjaarsdag, Riaan. 'n Nuwe lewensjaar gevul met al die mooi van die lewe word jou toegewens. Geniet die dag.
Thursday, 23 February 2012
Gelukwense
Dit is vandag Nico se verjaarsdag. Baie geluk, Nico. Mag die toekoms besaai wees met rose. Wanneer kom jy weer kuier. Ons verlang. Geniet die dag terdeë.
Veels geluk, liewe André omdat jy verjaar. Mag die Here jou seën en nog baie jare spaar.
Baie geluk met jou verjaarsdag, Simoné Landman. Mag die jaar wat voorlê net die mooiste inhou. Geniet elke oomblik van die dag.
Nico en Poppie vier vandag hul huweliksherdenking. Baie geluk, Julle. 'n Baie mooi jaar word julle toegewens. Mag die toekoms besaai wees met al die mooi in die lewe. Hoop julle geniet die dag baie.
Wednesday, 22 February 2012
Verjaarsdag en huweliksherdenkings
Baie geluk met jou verjaarsdag, Ina. Gods rykste seën word jou toegebid. Hoop jy geniet die dag.
Monday, 20 February 2012
Saturday, 18 February 2012
Marnel verjaar
Leedwese
Dit is met leedwese dat ons verneem het van die afsterwe van Carlien. Ons wil ons innige meegevoel met Johan en sy familie betuig. Die begrafnis is Dinsdag 21 Februarie 2012 uit NG Kerk Fochville Noord, om 11 uur.
Friday, 17 February 2012
Verjaarsdae
Baie geluk met jou verjaarsdag, Jana. 'n Baie mooi en gelukkige nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet 'n baie spesiale dag.
Phillip van der Merwe verjaar ook vandag. Baie geluk, Phillip. Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe.
Gielie en Elsa vier hul huweliksherdenking vandag. Baie geluk. Mag die toekoms besaai wees met rose.
Wednesday, 15 February 2012
Ouma Carlien
Nog Februarie verjaarsdae en huweliksherdenkings
15 Februarie 2012
Baie geluk met jou verjaarsdag Olivier. 'n Baie mooi jaar word jou toegewens.
13 Februarie 2012
Dit is Alwin en Dewin Agenbacht se verjaarsdag. Hoop julle het die dag baie geniet.
12 Februarie 2012
Baie geluk met jul verjaarsdae:
Neels Wentzel,
Jacqueline Angelides
en
Elzébie Erasmus.
11 Februarie 2012
Verjaarsdagwense aan die volgende persone:
Gerrit Hayward,
Ina Nortje
en
Lizelle van der Merwe.
9 Februarie 2012
Baie geluk met jou verjaarsdag, Hannes. Ons wense is vir 'n nuwe lewensjaar gevul met liefde, geluk en voorspoed.
Baie geluk ook aan Phillip en Theresia en Johan en Elzébie met hul huweliksherdenkings. Mag die toekoms net die beste inhou.
7 Februarie 2012
Happy birthday, Craig. Hope Sophie spoilt you rotten!!!!
6 Februarie 2012
Die tweeling, Magda en Mariëtte verjaar vandag.
Baie geluk met jou verjaarsdag, Magda. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi is. Sterkte met die groot trek wat voorlê. Dink jou ma gaan baie verlang.
Baie geluk met jou verjaarsdag, Mariëtte. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi is. Baie sterkte met die baba se geboorte. Weet alles sal goed afloop.
5 Februarie 2012
Happy birthday, Sophie. Hope you had a wonderful day.
4 Februarie 2012
Baie geluk met jou verjaarsdag, Celandré. Jammer ons het vergeet. Alles wat mooi is word jou toegewens vir die jaar vorentoe. Hoop jy het die dag baie geniet. Lief vir jou.
Baie geluk ook aan Clarissa Labuschagne met haar verjaarsdag vandag.
Ook het Heinrich en Magda Barnard hul huweliksherdenking gevier. Baie geluk, julle. Weet sommer julle het die dag baie geniet.
3 Februarie 2012
Vandag het Magdeli Strydom verjaar. Baie geluk, Magdeli. Hoop jy het die dag baie geniet en is lekker bederf.
2 Februarie 2012
Baie geluk aan Beverley Everts en Sandra Holloway met hul verjaarsdae. Hoop julle het die dag geniet.
1 Februarie 2012
Baie geluk ook aan Anlea du Bruyn en Anru Delport met hul verjaarsdae.
Ook baie geluk aan Andries en Anneke Human met hul huweliksherdenking.
Thursday, 2 February 2012
Wednesday, 1 February 2012
Verjaarsdae
Subscribe to:
Posts (Atom)