Saturday 25 August 2012

Louis is 72




Louis is vandag 72.  Baie geluk Louis.  Hoop jy word lekker bederf vandag.  Mag die nuwe lewensjaar net die mooiste vir jou en jou familie inhou.  Geniet die dag.

Friday 24 August 2012

'n Paar fotos van Chanel se 2de verjaarsdag November 2011

Ek weet dit is al amper weer tyd vir haar verjaarsdag (November) maar ek sit 'n paar foto's op.
 
 

 
 
Dit was 'n "BEE" partytjie.





 
'n Beehive koek.


 
Saam met Sebil en gedress in haar bytjie dressup.

Thursday 23 August 2012

Iets baie kosbaars


2 Verjaarsdae.



Braam Nel verjaar vandag.  Baie geluk, Braam.  'n Nuwe lewensjaar vol vreugde, geluk en voorspoed word jou toegewens.
 
 
Saam met Braam, verjaar Corné Nel ook vandag.  Baie geluk, Corné.  Mag die toekoms vir jou ook net alles wat mooi is inhou.  Geniet die dag.
 


'n Paar verjaarsdae

Baie geluk Annemarie Toerien wat op 21 Augustis verjaar het.  'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens.

Op hierdie dag het Annemarie en Johan ook hul huweliksherdenking gevier.  Baie geluk, Julle. Mag die toekoms besaai wees met rose.

Dit was ook Corné en Marietjie Nel se huweliksherdenking.  Ook vir julle word net die beste toegewens.

Doreen van der Merwe en Anieke Nel het op 22 Augustus verjaar.  Baie geluk.  Vir julle wens ons ook net die mooiste toe.

Wednesday 22 August 2012

Nuus oor die nuweling wat oppad is




Ja, julle sien reg.  Dit is pienk.  Pragtig, nê.  Die scan is vandag gedoen en die versies vier alweer hooggety hier.  Baie geluk, Japie, Yolandi en ons ander drie meisiekinders. Hoop die swangerskap loop verder goed af en dat dit 'n pragtige gesonde klein mensie gaan wees.  Dink net ons gaan dalk nou 'n probleem hê met 'n naam, of hoe? Lief vir julle. 

Thursday 16 August 2012

Hekkie en Daleen se troudag



Baie geluk met julle huweliksherdenking, Hekkie en Daleen.  'n Toekoms besaai met rose (sonder dorings) word julle toegewens.  Glo julle gaan die dag baie geniet.  Lief julle baie.


Wednesday 15 August 2012

Irma verjaar



Happy birthday, Irma.  Ons wense vir jou vir die nuwe lewensjaar is goeie gesondheid, geluk, voorspoed en vrede.  Geniet die dag.

Tuesday 14 August 2012

George en Magda



Vandag is die huweliksherdenking van George en Magda.  Baie geluk, Julle.  'n Toekoms besaai met net die mooiste van die lewe word julle toegewens.  Geniet die dag.  Liefde en groete.

Monday 13 August 2012

Baie geluk, Sue



Baie geluk met jou verjaarsdag, Sue.  Mag dit n baie mooi en geseënde nuwe lewensjaar wees  gevul met net die beste van die lewe. 

Geniet die dag.

Ander verjaarsdagwense

Paul Smith het op 9 Augustus verjaar.  Baie geluk, Paul.  Hoop dat jy 'n baie lekker dag geniet het.

Megan Hayward het 4 jaar oud geword op 6 Augustus.  Baie geluk, Ounooi.  Hoop al jou kinderdrome word waar.

Annerie Agenbacht was 9 op 12 Augustus.  Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe vir die nuwe lewensjaar.

Sunday 12 August 2012

Kalfies

Dis weer daai tyd van die seisoen. Ons maak weer Kalfies groot. Hier is 'n paar foto's.




Wednesday 8 August 2012

Armand Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Armand. Hoop jy gaan jou dag baie geniet.


Tuesday 7 August 2012

Amanda Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Amanda. Ons glo dat die jaar vol vreugde en geluk vir jou sal wees. Hoop jy gaan jou dag baie geniet.



Sunday 5 August 2012

Karmen en Karoline verjaar !

Baie geluk Karmen en Karoline met julle verjaarsdag vandag. Ons glo die jaar gaan vol vreugde en geluk vir julle altwee wees. Hoop julle gaan die dag baie geniet.



Friday 3 August 2012

Koekie Bak Dag

Ons het ook voor ons nou baie besig begin word het met die kalfies, ook gou 'n koekie bak dag ook gehad.







Wednesday 1 August 2012

Geluk Jessica

Baie geluk met jou verjaarsdag, Jessica. Ons glo jy gaan 'n wonderlike jaar he. Hoop jy gaan die dag baie geniet.


 

Groente Dag !

Ons het so bietjie groente gewerk voor kalf seisoen.