Wednesday 22 June 2011

Lohan Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag Lohan.

Hoop dat die jaar vol geluk vir jou sal was.

Hoop jy geniet die dag.




Tuesday 14 June 2011

Jacques Verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag Jacques.

Glo en vertrou dat die jaar vol vreugde vir jou sal wees.

Geniet die dag.





Saturday 11 June 2011

Hekkie verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag Hekkie.

Hoop jy gaan 'n lekker dag hê.





Friday 10 June 2011

Johan verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag.

Ons glo en vertrou dat die Here jou nog lank vir ons gespaar sal hou.

Hoop jy gaan die dag baie geniet.

Lief vir jou.


Baie geluk

Baie geluk Cindy met jou verjaarsdag.

Hoop dat jy 'n wonderlike dag gaan he.




Tuesday 7 June 2011

Vicky verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag Vicky.

Ons glo en vertrou dat jy 'n wonderlike en geseënde jaar gaan hê. Jy moet jou daggie baie geniet. MIS julle baie.

Liefde en groete vir almal.




Gelukwense

Baie geluk met jou verjaarsdag Grant.

Glo dat die jaar vol vreugde en vrede vir jou sal wees.






Baie geluk met tannie Amanda se verjaarsdag.

Glo en vertrou dat dit 'n wonderlike jaar vir tannie sal wees.




Saturday 4 June 2011

Tannie Magda Verjaar

Baie geluk met Tannie se verjaarsdag. Ons glo en vertrou dat Tannie nog baie jare vir ons almal gespaar sal wees. Hoop Tannie geniet die daggie baie en glo almal gaan Tannie lekker bederf.

Liefde en groete vir almal.






Anine verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Anine. Hoop jy gaan 'n lekker daggie hê, en glo dat pappa en mamma jou lekker gaan bederf.







Baie geluk

1 Junie 2011


Naas baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop jy het 'n wonderlike dag saam met jou gesin gehad.




2 Junie 2011


Baie geluk metjou verjaarsdag Riaan, hoop jy hetdie dag baie geniet.






3 Junie 2011


Baie geluk met jou verjaarsdag Anna hoop jy het 'n wonderlike dag gehad.







Mei Verjaarsdae

Hier is almal wat in Mei maand verjaar het.

Baie geluk !!!



April Verjaarsdae

Hier is almal wat in April verjaar het wie ons gemis het.


Hoop julle het dit geniet.






Weer op die lug !!!

Hello almal, soos julle seker agter gekom het, was ons lanklaas op die blog gewees. Ons het so bietjie probleme gehad met die blog. Hy het vir ons elke keer as ons iets wil publish, vir ons n error gegee.

Ek het probeer ons dit reg te maak, maar het nie reg gekom nie. Ek het toe vir Daleen gevra om te kyk of sy iets kan doen, en sowaar hetsy dit reg gekry.

Baie dankie Daleen dat jy vir ons die blog reg gekry het. Nou kan ons weer lekker foto's deel met almal.

Ons sal nou al die verjaarsdae gou probeer in haal.

Thursday 2 June 2011