Saturday 28 August 2010

Laai die Kalfies op

Ek het Dinsdag middag saam met Johan gery om die kalfies te gaan optel.
Hier het hy die koei probeer merk.



Hier gaan hy kyk of dit 'n bul of 'n vers kalfie is.




En toe is dit 'n versie, nou moet ons haar ook dan merk.




Nou is dit tyd dat ons haar op die trailer laai.



Werk aan die Paddocks




Ons gaan die seisoen weer crop plant, hulle is hard besig


om die paddock reg te maak.









Friday 27 August 2010

Verjaarsdae vandag

Nico van der Merwe verjaar vandag. Baie geluk met jou verjaarsdag, Nico. Strome vol seën van Bo word jou toegebid. Mag die nuwe lewensjaar alles wat mooi is inhou. Geniet die dag.
Chris (Angelides) verjaar ook vandag. Vir jou wens ons ook alles wat mooi is toe vir die nuwe lewensjaar. Geniet ook jou dag.

Wednesday 25 August 2010

Louis Wessels verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Louis. 'n Nuwe lewensjaar vol van al die mooi dinge word jou toegewens. Geniet die dag.



Ouboet by die dental clinic

Ruben het vandag sy jaarlikse besoek by die dental clinic gehad. Van 1 jarige ouderdom begin hulle gratis met jaarlikse besoeke tot en met die ouderdom van 18. Hy het Chanel tou wys gemaak, want sy is nou ook op hulle data base en sal na haar 1ste verjaardag begin met haar ondersoeke. Tannie tandarts se, 20 spierwit en baie sterk tande!!! Yeah

Tuesday 24 August 2010

New World

Hulle is bietjie besig verandering te maak by ons
New World. Hier is 'n paar foto's.




Monday 23 August 2010

Veels geluk

Baie geluk met jou verjaarsdag, Braam. Strome van seën van Bo word jou toegewens vir die nuwe lewensjaar. Geniet die dag.



Dit is ook Corné se verjaarsdag. Baie geluk Corné. Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe vir die nuwe lewensjaar. Hoop Marietjie bederf jou baie. Geniet 'n besondere dag.


Sunday 22 August 2010

Verjaardagwense

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag, Doreen. Mag dit 'n baie mooi nuwe jaar vir jou wees, gevul met liefde, vrede, vreugde en geluk. Geniet die dag.
Anieke Nel verjaar ook vandag. Baie geluk, Meisiekind. Hoop Pappa en Mamma bederf jou baie. Geniet die dag.

Saturday 21 August 2010

Gelukwensings

Baie geluk met jou verjaarsdag, Annamarie. Ook baie geluk met jou en Johan se huweliksherdenking. Hoop dat dit 'n baie mooi nuwe jaar vir julle sal wees, gevul met alles wat goed en mooi is. Geniet die dag.
Ook baie geluk aan Corné en Marietjie met hul huweliksherdenking. 'n Baie mooi nuwe huweliksjaar word julle toegewens. Geniet die dag.

Thursday 19 August 2010

Sterkte!!!!!

Dit is met leedwese dat ons verneem het van die afsterwe van Rensché se pa, Ben. Baie sterkte vir julle familie. Ons glo dat die Here vir julle vertroosting sal bring. Baie liefde en sterkte.

Monday 16 August 2010

Hekkie en Daleen se huweliksherdenking


Baie geluk met julle huweliksherdenking. Mag die toekoms vir julle alles wat mooi is inhou en mag elke dag gevul wees met liefde, geluk en vreugde. Geniet die dag en bederf mekaar. Lief vir julle.

Sunday 15 August 2010

Irma verjaar.

Baie geluk met jou verjaarsdag, Irma. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens, gevul met liefde, geluk en voorspoed. Geniet die dag.



Saturday 14 August 2010

George en Magda se huweliksherdenking

Baie geluk met jul huweliksherdenking vandag. Mag die toekoms vir julle alles wat mooi is inhou en mag julle nog lank vir mekaar, jul familie en almal wat vir julle lief is, gespaar bly. Geniet die dag en bederf mekaar vandag baie. Lief vir julle.



Friday 13 August 2010

Sue verjaar.


Baie geluk met jou verjaarsdag, Sue. Mag hierdie Vrydag 13 Augustus vir jou die beste dag ooit wees. Alles wat mooi is word jou toegewens op jou lewenspad vorentoe. Geniet die dag. Liefde.

Klein Leeutjies

Die wildlife park in Rotorua het nou 'n 6 maande en 'n 6 weke oue leeutjie.






























Vissies in die water

Chanel se eerste keer in die swembad





Monday 9 August 2010

It's Paul's birthday

Happy birthday to you, happy birthday to you, happy birthday dear Paul, Happy birthday to you. Enjoy the day.



Sunday 8 August 2010

Armand 22


Sjoe, Allamagtig, alweer 'n jaar wat verby is. Onthou nog hoe die trane gevloei het toe ek nie verlede jaar daar kon wees nie. Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n wonderlike nuwe jaar vir jou wees, gevul met alles wat mooi is. Geniet 'n baie spesiale dag. Liefde.

Saturday 7 August 2010

Dit is Amanda se verjaarsdag.


Baie geluk met jou verjaarsdag, Amanda. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens, gevul met alles wat jou hart begeer. Geniet die dag en ek hoop dat jy sommer baie bederf word deur al die mans in jou lewe. Liefde.

Friday 6 August 2010

Megan Hayward is 2

Veels geluk, liewe maatjie omdat jy verjaar. Mag die Here jou seën en nog baie jare spaar. Baie geluk, Megan. Mag al jou droompies waar word. Geniet elke oomblik van hierdie dag.

Thursday 5 August 2010

Ma en dogter verjaar

Veels geluk met jou verjaarsdag, Karmen. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens, gevul met al die mooi dinge in die lewe. Geniet die dag.


Saam met Karmen verjaar hul dogter Karoline. Baie geluk, jong. Jy word nou 'n pragtige jong meisie, 12 jaar oud vandag. Hoop al jou kinderdrome word waar. Geniet 'n baie spesiale dag.

4 Augustus 2010

Baie geluk, Elsjé Snyman met jou verjaarsdag. Mag die jaar wat voorlê alles wat mooi is inhou. Geniet die dag.

Tuesday 3 August 2010

Hansie is 56


Ek kan nie glo dat die jare so aangestap het nie. Baie geluk met jou 56ste verjaarsdag, Hansie. Alles wat mooi is word jou toegewens op jou lewenspad vorentoe. Mag die jare wat voorlê besaai wees met rose (sonder dorings) Hoop Riana bederf jou baie vandag. Geniet elke oomblik van hierdie spesiale dag. Liefde.

Kalf Seisoen

Ons maak in die oggende ontbyt vir die werkers




Oupa gaan nou vir die koeie silage uitvoer
met sout en cosmax





Logan besig om die kalfies van die trailer af te haal








Kathleen besig om melk vir die kalfies te gee


Monday 2 August 2010

Dit is vandag Rikus se verjaarsdag. Baie geluk, Rikus. Ons wense vir jou is alles wat mooi is vir die jaar wat voorlê. Mag jou lewenspad besaai wees met die goeie in die lewe. Geniet die dag.




Sunday 1 August 2010

Jessica verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Jessica. 'n Wonderlike nuwe lewensjaar gevul met alles wat mooi is word jou toegewens. Geniet die dag.